Die Heilige Gregorius Palamas (+1360) ╰⊰¸¸. •¨* Afrikaans

http://saintsofmyheart.wordpress.com

SAINTS OF MY HEART

Die Heilige Gregorius Palamas (+1360)

Bron:

https://afrikaansortodoks.wordpress.com

https://afrikaansortodoks.wordpress.com/2012/03/11/die-heilige-gregorius-palamas/

Bedehuis Bethanië

AFRIKAANS ORTODOKS

Die gedagtenis vandag van Sint Gregorius Palamas op die Tweede Sondag van die Groot Vastyd is deel van ‘n regstreekse voortsetting van die Sege van die Ortodoksie wat ons verlede week gevier het. Want deur die erkenning van die rol wat Sint Gregorius Palamas in die oorwinning van die ketterye van die veertiende eeu gespeel het, vier ons ‘n hernieude sege van die Ortodoksie oor ‘n groot bedreiding vir die geloof.

Sint Gregorius is in 1296 gebore. Na ‘n aanvanklik sekulêre opvoeding het hy die monnike-lewe op die Berg Athos, wat destyds ‘n florerende sentrum van die Ortodokse kloosterwese was, betree. Hoewel hy bekend is vir sy bydrae tot die teologie van die hesigasme, of stille gebed, was sy bydrae tot die Kerk veel wyer as dit, en het hy die Continue reading “Die Heilige Gregorius Palamas (+1360) ╰⊰¸¸. •¨* Afrikaans”

Advertisements

Begin van die Groot Vastyd ╰⊰¸¸. •¨* Afrikaans

http://orthodox-heart.blogspot.com

http://africaofmyheart.wordpress.com

AFRICA OF MY HEART

ORTHODOX HEART

13315520_835046329933812_1263480484343714174_n.jpg

Suid-Afrika

2017-04-12.jpg

Begin van die Groot Vastyd

Welkom by ons nuwe webblad!

Vandag het die begin van die Groot Vastyd aangebreek, ‘n tyd van bekering en inkeer, ter voorbereiding vir die groot feesdag van die Opstanding met die Pasga van die Heer. Dit begin met die Vergifnisvespers waartydens die gelowiges mekaar om vergifnis vra, want daar kan eintlik nie sprake wees van bekering as ons nie bereid is om mekaar se oortredinge te vergewe nie. Hierdie aangrypende diens het vanmiddag in ons kapel plaasgevind waar onderstaande foto geneem is.

Bron:

https://afrikaansortodoks.wordpress.com

https://afrikaansortodoks.wordpress.com/2012/02/26/begin-van-die-groot-vastyd/

Bedehuis Bethanië